Pienkvoet-Pret bied reeds vanaf 2000 heerlike en omvattende stimulasie-en-ontwikkelingsklasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.

Ons doel is om aan mammas of pappas die geleentheid te bied om in ‘n ontspanne atmosfeer speel-speel hul baba te stimuleer en te geniet. Hierdie is baie belangrike kwaliteit-tyd met mekaar.

Babas se eerste 1000 dae is ontsettend belangrik! Dis hier waar jy ‘n kind se boublokke vir die res van hul skoolloopbaan vorm.

David Feuerstein het gesê dat ‘n kind ‘n liefdevolle volwassene nodig het om die wêreld vir hom oop te sluit en betekenis daaraan te gee. By Pienkvoet-Pret leer ons jou hoe!

Cart
Open chat
We're here to help ☺️
Powered by Happiness 👶
Hi there 👋

If you have any questions about ANYTHING on the Pienkvoet Pret page, simply ask here 👐