Vesel feite vir elke mamma

Vesel feite vir elke mamma

Baie mense glo dat vesel beperk moet word in ‘n kind se dieet. Maar hierdie “growwer” gedeelte van plantaardige kosse moet juis so vroeg as moontlik deel uitmaak van ‘n baba se dieet. Hulle moet van vroegs af die verskillende teksture leer ken en daaraan gewoond raak....
Cart